New York uitstappie

Ons is een Sondag na Manhattan toe op die Ferry, en het deur Times Square gestap na Central Park toe en terug. Alles is natuurlik groot en indrukwekkend. Daar was baie toeriste gewees, seker maar te verwagte. Central Park is baie groot en ons het maar net 'n klein deel gesien voor ons besluit het om terug te gaan huis toe.

Hier is Mariet op die Ferry.

Model shown here with a fashionable pink sweater.

Hier is ek op die Ferrie

Nee my gesig lyk rerig so skeef.

Mariet in Times Square.

Troep! Aaaaandag!

Rynhardt in Times Square.

Die verkeersligte hang gevaarlik laag.

Mariet voor 'n standbeeld buite Central Park.

Troep! Ek sê aandag!

Rynhardt voor 'n historiese vliegdekskip in die hawe.

as dit nie vir daai reling was nie..

..terug na tuisblad..