Ek en Mariet is saam vanaf 9 September 2000. Ons is getroud op 9 Julie 2002. Op 9 September 2002 is ons 2 jaar saam en 2 maande getroud. Ons het die geleentheid gevier met ons bottel rooiwyn wat al die pad van SA saamgekom het.
Die 1ste Oktober het ons my verjaardag by die huis gevier. Mariet het 'n baie lekker Trinchada gekook en ons het die een bottel wyn wat ons as 'n trougeskenk gekry het gedrink.