Die lot fotos was aan die begin van die filmrol, ek het skoon vergeet van hulle. Toe ons die foto's terugkry, het ons skoon nostalgies gevoel.
Mariet het hierdie foto geneem in SA, op pad terug die dag na die troue. Dis erens langs DF Malan uit Muldersdrift se kant toe.
Van die jong klomp by ons troue onthaal.
Cecelia en Mariet. Peppa & Salt :-).
Van die dronk klomp by ons onthaal.
Hierdie lui donners hieronder wou nie dans nie. Of hulle was moeg gedans.
Die oggend voor ons vertrek VSA toe..
Einde van SA pics.