Die Scarsdale braai is 'n jaarlikse gebeurtenis waar 'n klomp Suid-Afrikaners bymekaar kom en braai. Boere-braai, nie Yank barbeque nie. Ek weet nog nie wat 'n Yank barbeque alles behels nie, maar ons gaan binnekort uitvind.
In hierdie foto is Mariet saam met Clive en sy vrou. Van regs na links: Mariet, Clive, Janet, Onbekende, Samantha (Clive en Janet se dogter)
Hierso is Petro saam met 'n klomp mense.
Die volgende een spreek vir homself. Been there, done that, soortvan prentjie. (Petro got the T-shirt)
Petro was baie gelukkig oor die snazzy T-hemp wat sy gekry het.
Einde van Scarsdale pics.