Mariet se verjaardag

Mariet se verjaardag het ons saam met Petro en die Franse gevier. Die Franse is Jean-Francois, wat saam met Mariet werk, en Lorance, sy vrou. (geen idee of die spelling reg is nie).

Niemand smile so lekker soos 'n tipsy Suid-Afrikaner nie.

Hulle het almal kom kuier die aand. Ons het kerrie ge-eet, (my brousel), wyn gedrink en oor die algemeen jolig verkeer.

spot the tipsy smile..

Einde van verjaardag pics.

..terug na tuisblad..