Status report 26/11/02

Janee, onoorspronklike opskrif maar dis nou maar hoe dit is.

Hier is Mariet voor Madame Tussaud's in Manhattan.

So werklik soos was.

Daniël, ekke, Mariet en Jean-Francois in McSorley's.

Hier sit die manne..

Mariet het 'n vriend gemaak :-).

I love Canada!

Petro het sommer 'n paar pelle gemaak. Die ouens het net aanhou drank bring vir ons. Heel nice crowd.

Kyk, die ouens is nie klein nie.

..terug na tuisblad..